Letzte Suchanfragen

Ergebnisse für *

Es wurden 1 Ergebnisse gefunden.

Zeige Ergebnisse 1 bis 1 von 1.

Sortieren

  1. Ons kom van vêr
    bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans
    Autor*in:
    Erschienen: 2016
    Verlag:  Naledi, Tygervallei

    Kô lat ôs ere bring aan Adam Small : 'n huldeblyk -- Wie is Adam Small? -- Ekonomie en bemagtiging. Die rol van taal in ekonomiese bemagtiging van en entrepreneurskap in die bruin gemeenskap -- Godsdiens en kerk. Die Belydenis van Belhar : belydenis... mehr

    Bibliotheks-und Informationssystem der Carl von Ossietzky Universität Oldenburg (BIS)
    ndl 942 DK 0467
    uneingeschränkte Fernleihe, Kopie und Ausleihe

     

    Kô lat ôs ere bring aan Adam Small : 'n huldeblyk -- Wie is Adam Small? -- Ekonomie en bemagtiging. Die rol van taal in ekonomiese bemagtiging van en entrepreneurskap in die bruin gemeenskap -- Godsdiens en kerk. Die Belydenis van Belhar : belydenis van 'n kerk weerklink wêreldwyd - in Afrikaans -- Genote, gelowig en geskei : 'n postkoloniale beoordeling van die ontstaan van afsonderlike sendingkerke aan die Kaap, 1652-1881 -- Afrikaans : voertaal, kerktaal, strydtaal in die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk en die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika -- Waarom Isak Morkel - 'n proefiet van Jesus - sy rug op die NG Kerk gekeer het --Identiteit. Die Khoi-San as Afrikaanse gemeenskap : gister, vandag en môre -- Is bruin mense ontslae van die juk van Apartheid? -- Hoofletter K kleurlinge : 'n besonderse Suid-Afrikaanse geskiedenis -- Die impak wat 16 Junie 1976 op my lewe gehad het -- Afrikaanse boek van bruin kant : taal en identiteit op die Afrikaanse werf -- Impak van Apartheid. Van skoonheidskoningin tot koninklike werktuig (in haar oikos) -- Herinneringe aan studente-opstande en hoe dit my lewe geraak het, 1976 tot 1980 -- Tokkelok, teologie en toi-toi in die tagtigerjare by UWK -- Sport en kultuur. Hoor hoe slaan die ghoema, die ghoema, die ghoema vannie Kaap -- Langarmmusiek vanaf die Kaap tot in Gauteng : 'n bruinmens-ding -- Van Nico Malan tot KunsteKaap -- Die Wellington Krisantevereniging : kwekers van die beste krisante in Suid-Afrika - vir meer as 100 jaar -- Die rieldans : van Wupperthal tot Los Angeles -- Geen normale sport in 'n abnormale samelewing -- Media. In D.F. Malan se stoel -- 'n Kritiese oorsig van bruin Afrikaanssprekendes se rol in die Afrikaanse media -- Stroom-af en stroom-op : die Ekstra-koerante se rol -- Onderwys. Die ondersteunende rol van Afrikaanse matrieknasieners tydens studenteprotes in 'n onsekere tydsgewrig -- Die sluiting van onderwyskolleges : 'n groot onreg teen onderwys -- Hoërskool, kollege en universiteitservarings in 'n losieshuis -- Die rol van die KPO in die struggle : 'n onderwysersunie se strewe na balans tussen professionalisme en die stryd om bevryding -- Politiek. Op 'n punt van orde, Meneer die Burgemeester -- Narratief van 'n voormalige MK-soldaat : ek het die bevrydingstryd in Afrikaans gevoer -- UWK - die universiteit van die werkersklas 1960-2010 met die klem op studente- en politieke kultuur -- Taal. Oosterse speserye gee die heerlikste geur aan Afrikaans -- Die swart Afrikaanse skrywer -- Adam Small se transformerende Afrikaans -- Die inklusiewe ontwikkwelingsgeskiedenis van Afrikaans -- Gemeenskapstoneel deur Robert J. Pearce : aspekte van bewussyn - 'n eerste verkenning -- Adam Small deur Gaireyah Fredericks. "Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat ná al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vryheid gekry het -- wat ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur. Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers. Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien. Madiba se waardering vir bruin mense spruit veral uit die sienswyse dat ons kern is tot die wording van die Suid-Afrikaanse volk en die sleutel hou tot die strewe na 'n nierassige volk: divers in ons eenheid. Ons moet in die proses van eenheid uit diversiteit onthou dat die jongste Afrikataal op ons tonge klank gekry het. Madiba se versoek -- in Afrikaans -- was 'n oproep tot 'n afskeid van selfbewustheid, 'n oproep om ons eiegoed te ken en om ons unieke rol in die nierassige toekomstige Suid-Afrika in te neem. Afrikaans is nie net die taal van apartheid nie; Afrikaans is ook die taal van die struggle en versoening. Dit is ook 'n aanduiding dat Afrikaans deel is van ons swart- en bruinwees, maar dat dit ons ook vasbind aan ons wit taalgenote. Met hierdie boek slaag die skrywers daarin om veral bruin Afrikaanssprekendes se trots in hul taal te laat herleef! Dit is geen geringe prestasie nie."--Cover page 4

     

    Export in Literaturverwaltung   RIS-Format
      BibTeX-Format
    Quelle: Verbundkataloge
    Beteiligt: Carstens, Willem A. M. (HerausgeberIn); Le Cordeur, Michael (HerausgeberIn)
    Sprache: Afrikaans
    Medientyp: Buch (Monographie)
    Format: Druck
    ISBN: 9780928316674; 092831667X
    Auflage/Ausgabe: Eerste uitgawe
    Schlagworte: Afrikaans language; Sociolinguistics; Colored people (South Africa); Colored people (South Africa); Afrikaans language; Colored people (South Africa) ; Language; Colored people (South Africa) ; Social conditions; Influence (Literary, artistic, etc.); Politics and government; Social conditions; Sociolinguistics; History
    Weitere Schlagworte: Small, Adam (1936-2016); Small, Adam
    Umfang: xxi, 599 Seiten, 16 ungezählte Seiten, Illustrationen, 24 cm
    Bemerkung(en):

    Literaturangaben